Wind en See.

Daar is ‘n wind wat waai
hy sing…
hy steun…
hy kreun…
wolke golwend oor die baai.
Daar is ‘n hart wat klop
in die wind oor die baai
pasop…
kom uit…
weg van die see
bring julle skuite na die sand se kant
roep die hart van die wind
wat branders bou
en wolke vou
die verderwer lê
in die water grou.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a comment