Monthly Archives: July 2018

Op Yellow Submarine van die Beatles.

Houses of Glass
.
We all live
in houses of glass
houses of glass
houses of glass
oh just be prepared
for flying rocks
flying rocks
flying rocks
we are all
targets for the world
targets for the world
targets for the world
therefore my friend
don’t throw the first rock
don’t throw the first rock
as we all live
in houses of glass
houses of glass.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Die OuDae

Die OuDae

“Make Love not War”
“Ban The Bomb”
wolkoppe
donkerbrille
blomme op kombi’s
vat die langpad
Woodstock
komberse
liefde in die son.
Ag jaa
die goeie ou dae.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Die Dood

Die Dood
Na aanleiding van “Ek Wag”

Waarom vrees jy
die verwisseling van vleeslik
na geestelik
dit is almal beskore
‘n nuwe avontuur
vir almal gebore.
Is daaroor te praat
dan taboe?
Vir die jongeling lê dit daar vêr
maar weet hy of hy
die nuwe môrelig gaan sien
die oumens kyk terug met verwondering
maar weet dit is naby.

©Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Ek Wag

Doodsengel

Vanaand voel ek sy asem
swaar hang om my
‘n ongemak in my bors.
Ek is gereed…
Ek wag…
Wat kan ek sê?
‘n Verligting sal dit wees.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Ek

Ek

Ek het geskryf oor “Jy”
nou is “Ek” se beurt
Ek die egoïs
ja myself bo almal
neus opgetrek
kyk by hom verby
na ander
Ek die narsisis
verlief op myself
Ek kyk na binne
en sien hoe ek teen ek baklei
spore van selfvernietiging
lê vars en vlak
vir ander te sien.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

The Morn

The Morn

T’was morn
the flowers sang their colours to the sky
busy buzzing bees danced their joy
twittering birds paraded their plumage for all to see
voles and moles peeked through dewdrop diamond grass
butterflies fluttered.
T’was the morn.

© Gois
“From the pen of a non poet”-“Out of the box writer”

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Teardrop

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Suid-Afrika

Hef op jou oë

sien die blou

die grys

die reën

die sneeu.

Strek jou arms

gryp jou hoop

jou drome.

Hef jou stem

in harmonie

met jou mede Suid Afrikaners

vir ons land Suid-Afrika!

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Ongevoelig.

Wanneer die aarde skud en skuif
is daar mense wat hul neuse lig en snuif
dit skeel hul min
die probleem is ‘n ander s’n

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

The Spider

The Spider

Slowly…
shyly…
she came down
to hide neath a leaf
whilst the soft mist
left diamonds on her web.

© Gois
“From the pen of a non poet”-“Out of the box writer”

Leave a comment

Filed under Uncategorized