Monthly Archives: August 2016

Droogte

Skreeew sug
Skreeew  sug
Skreeew sug
soek hy diep in die aar
met warm bries in sy kam.

Bees staar dof na stof droë trog
sak vierspoor neer
aasvoël draai in warm lug

Gois

image

Leave a comment

Filed under Uncategorized