Monthly Archives: July 2016

Kom huis toe

Skuur
skuif
seewier
op strand sand
suig
stoot
skuim
die see in woeste luim
visserman
kom huis toe.

Gois

image

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Softly softly

The low beat of moonlight
stroke a faerie drum
mongst shadows the fingers strum
slow dance slow dance
for things to come.

Hush little girl do not fear
lest faeries hear
look closely and see
among the ferns
they play
in slow dance slow dance
await the day.

Sleep my child
softly softly now
while the faeries play.

Gois

image

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Life

Oozing bubbles of thought
rose slowly from the dark,
Death where is your sting?
Ha, no more the fear of your dark arms embracing cold
you have lost your power
in the light of Eternal Life
promised me.

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Die Pad

Die krom ou man stap
struikel met die stofpad aan
die lang jas van geheue
vee die spore van gister weg
tyd verward
gister môre en vandag is een
waarom is hy so alleen
die swart kraai draai en skree
ALLEEN
met skor gelag
die skok
slaan hom weer
met die stok.
Broue wat frons
was dit dan net gister
die lang jas van geheue
vee die stof van gister……
Gister môre of vandag?
Krom stap hy
deur die stof
op ‘n pad na êrens
na nêrens

Gois

image

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Time Will Tell

Ponder these words.

A wound can heal
given time

A thought once thought can never be un-thought
yes in the corridors of time
maybe forgotten
or festering.

A word once spoken can never be unspoken
yes in the corridors of time
maybe forgotten
or forgiven

A deed once done can never be undone
yes in the corridors of time
maybe forgotten
even forgiven

Time will tell.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Ongevoelige Oordeel

Die skree van die Hadida skel
dring in die oor
soos die stem van sommige
vel.

Kabbel stroompie sag
die van Vleiloerie
soekend in skadu grond
rus vir die hart.

Hyena lag
skril in die nag
rillings teen ruggraat
op en af.

Roep die Naguil
trillend
oor Bosveld
vleiland sag.

Rus my siel
ontstel jou nie
vir mens oordeel
wat oor jou val.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Tyd om te gaan

Die tyd om te gaan lê vlak
gedagtes herinneringe
kabbel soos water oor spoelklippe heen
laat dit jou was nes gister se reën.

Tyd kan jy nie terug draai
wat verby is is verby
gister se stof
is gister se stof.

Roep terug die mooi van die lewe verby
verwarm jou hande in gister se vuur
en koester
elke onvergeetlike uur.

Jou saad het jy gesaai
met woord en daad
kyk na die vrug
en die vrug van die vrug.

Jou tyd is verby
die tyd om te gaan lê vlak
gedagtes herinneringe
kabbel soos water oor spoelklippe heen
laat dit jou was nes gister se reën.

image

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Herald snake

Herald snake in defensive mode.

image

image

image

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized