Monthly Archives: February 2016

A Child Again.

Dew drops brilliant by moonlit night
nighttime rainbows bright
where faeries slumber in nook and cranny
and elves and gnomes play out of sight
This is where I want to be.
Young again
in dreams enfold
a child
without a care.

Gois

Leave a comment

Filed under Gedigte / Poems

Lekker slaap

Draai, draai al in die ronte om.
Om en om die paddastoel drom.
Huppel en trippel, handjies klap
Wyl kabouters lag en grap.
Feetjies wikkel vlerkies rond
Tussen blomme kleure bont.
Sing die liedjie as jy gaap
Sandmannetjie bring die slaap
Ogies raak nou swaar
Liefling kindjie saggies asem
Soete drome lekker slaap.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Alzheimer’s

Dark and light shadows flit across the forest floor
scattered moonbeams struggle to breakthrough
clouds and swaying leaves the light’s bane
cause of untold pain.
Thoughts the same.

Remembrance flit across the minds floor
scattered pictures of the past struggle to breakthrough
clouds in the swaying mind blocks the path
cause of untold pain.
Alzheimer’s the same.

Be aware of the elderly’s pain.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Ode aan Moeder

Langkloof se bruinoog meisiekind
gespeel geleef rinkink
swem in die koesyn
waar kranse teen die hange kleef
Renosterbos en boord
haar hart se punt
die jong vrou kind.

Haar appelbloesel hande sag
reik na die kind wat huil in die nag
omvou beskerm
vertroos met wiegeliedjie woorde sag
sal ons Moeks liefde ooit vergee?

Statig vrou
die was sy wel
oor haar kinders
baie gekwel
geen harde woord
ooit oor haar lippe gevel
deernis vir mens en dier
dit het haar plesier.

Moeks, Mamma, Mams
roep haar sag
sy sou jou hoor
jou met haar liefde omvou

Die vrou
moeder
rus nou sag.

Rus in Vrede
16 Julie 1918 – 26 Januarie 2016

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized