Monthly Archives: May 2018

Eensaamheid

EENSAAM,

Hy word wakker
alleen in sy kooi
met ‘n steun en kreun
trek hy sy verslete skoene aan.
Vandag se studie van die mensdom
is by die langafstand bus terminaal.
Hy het geen kind of kraai,
by die deur draai hy om en roep
“kom julle saam?”
Stadig stap hy sy oumens stap
kierie in die hand
al met die donker straat,
eensaam en alleen aan sy sy
so stap die drie deur verlate strate
onafskeidbaar van mekaar
waar hy gaan, gaan hulle saam.
In ‘n vennootskap van eensaamheid.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

The Dream-Painter

The Dream-Painter

As I sat on the rock
my home in the sky
I watched the sun die,
it’s lifeblood colours bleeding away.
Listening to the sounds
of the fading day.

The night silently crept from the
vales
and I saw the birth of the moon.
Oh glory
I wish I could paint.

As a dream-painter
no canvas I need
the sun and the moon I’ll paint in the sky
incorporate the sounds
in the make-believe canvas-sky.

© Gois
“From the pen of a non poet”-“Out of the box writer”

Leave a comment

Filed under Uncategorized