Monthly Archives: June 2016

The Double Standards of the SAHRC.

Let Penny Sparrow shout “monkeys” and WHAM they pounce.
Guesthouse “no blacks or government employees” and WHAM they pounce.

Zuma “bring my machine gun” Deathly Silence.
EFF “Kill the farmer kill the boer” Deathly Silence.

Benny Morita “I hate white people and must go back wherever they come from or alternatively to hell” 5 months and Deadly Silence.

image

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Die Misverstand

Die einde van ‘n era
Apartheid is dood
so kom die roep uit kele rou
maar het jy werklik verstaan
die doel
of die waan.

Selfbeskikking vir iedereen
Xhosa, Zulu en Sjangaan
geen oorheersing van een oor die ander
grond verdeel
tradisioneel
te leef
te bou
soos jy daarvan hou.

Maar wat van Kleurling dan
nie wit nie swart
net met taal verbind aan een
dit my vriend
is kwelvraag
wat nou.

Swart soek wat wit het
nie tevrede met sy deel
oorkant van draad lyk dit groener
skommel en spook
eensklaps sĂȘ Sjangaan
Zulu gaan ons nie lei
brand liewer die land
vat wat nie aan ons behoort.

Maar wat van Kleurling dan
nie wit nie swart
net met taal verbind aan een
dit my vriend
is kwelvraag
wat nou.

Vat mekaar se goed
grond
taal
en vermink iedereen se kultuur
word een
nee sal nie werk

Zulu domineer
Xhosa
Sjangaan
en dies meer skop tee
selfbeskikking klink beter.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Branders

Golwe gebaard
klim lustig swart rotse graniet
donderend luid
waterskuim die lug in gespu
sugtendsuig dit tru.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

The Man Dying

White bearded waves
banshee screaming wind
black mountaintop swells
the sent of the sea,
such is the memories of he
the man dying
slow and agonising.

Gois

image

Leave a comment

Filed under Uncategorized