Monthly Archives: December 2015

Die Mens Gemaakte Sweer.

Die Mens Gemaakte Sweer

Stadig vloei dit
plant en dier se lot
mens gemaakte dood
die wêreld te verrot.

Skoorsteen en motor spu dit uit
gemak vir mens geskep
te hel met wêreld nood
die mens gemaakte dood.

Atoom gebreekte krag
verwyder mens en dier
uit die nou en hier.
Vullis vloei in die rivier.

Oseaan geblok
kannie meer filtreer
die mens gemaakte sweer
en so lui die klok.

Wêreld beraad ‘n klug
gierigheid wen weer
daar is geen keer
aan mens gemaakte sweer.

Gois

Leave a comment

Filed under Gedigte / Poems

Rooi kol

Sien jy hom sien jy haar
ligsout seebries waai haar hare deurmekaar
dansend sorgloos in die golwe
soos kleuters baljaar.

Pasop die donker skadu
onder golf se kruin
met koue oog en regop vin
loer hy stil en wag….

Helder klok die stemme
sorgloos dansend in die skuim
met seebries wat vertel
van dood wat daar skuil.

Sien jy hom sien jy haar
in die rooi kol
nie meer baljaar
net branders sonder klank.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Where Moles Play

The soft soil smells fresh
crumbling down as it is pushed up
darker than the surround
all this without a sound
landscape dotted with these mounds
tunnels crisscross
connecting
where moles play in the dark.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized