Monthly Archives: January 2019

The Fireing Squad.

The moments before death
recurrent scenes of life
flashes of joy and sorrow
of highlights and lowlights
pangs of fear and fire of hope
hight of despair
then acceptance.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Reën

Trane van vreugde
uit die swanger wolke
seënend op die dorre aarde
sugtend sak die lewe-gewend
wolke-bloed
in die dorstig grond en sand
oorvloed
versamel in giggelend stroompies
hul weg te vind
na lewens-aar rivier.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Dood van ‘n Stroper.

Die dassie gee een skree val leweloos om, gelyktydig met die knal van die skoot
Krisjan se oë blink van trots, sy eerste trofee.
Met sy .22 or sy skouer kom hy nader, kniel by haar lewelose liggaam, sien die
melk uit haar geswole tepels drup op die grond.

Die selfverwyt wel in hom op, hy raak fisies siek. Al sy trots verdwyn.
Al wat hy voor sy geestes oog sien, is twee honger kleintjies wat wag op hul ma.
Later sterwend van die honger.

Die beeld kom weer by hom op, dertig jaar later, terwyl hy met sy 30.06 gereed deur die
bos sluip op die spoor van die renoster stropers, wat die kalfie by sy lewelose ma gelos het.

Hulle is minder as ‘n uur voor hom. Dit kan hy sien aan die grasspriete wat nog terug buig uit hul spoor.
Drie mense, salig onbewus dat Krisjan hulle spoor volg met haat wat vlak lê.

Vir vyftien jaar al, Sedert sy pa se dood en die plaas syne geword het, het hy die swart renoster-kudde opgebou. Nog nooit het
hy een afgestaan aan stropers nie. Hy was juis besig om almal op te spoor toe die knal sy aandag op die beboste huiwel vestig.

Die dreuning van ‘n voertuig sê vir hom dat hulle nou net een rigting kan gaan. As hy gou speel kan hy voor hulle by die brug wees.
Daar sal hy hulle inwag en laat betaal vir hulle daad.

Hy wag met sy 30.06 gereed aan die ander kant van die brug. Toe die bakkie amper oor is en hy die bestuurder mooi in sy
visier het, is daar ‘n harde snork en blaas langs hom. Die grond bewe en die renosterbul storm die bakkie kop om laag.
Met ‘n slag van donder tref die bul links voor en die bakkie stort in die rivier.
Krisjan wag vir ‘n kop om te verskyn sodat hy ‘n loodpil kan plaas. Na tien minute, nog geen teiken nie.

Gooi die geweer oor sy skouer en stap terug na die huis. Eers ‘n lekker koppie koffie dan die sersant bel om te sê dat hy ‘n renoster
kalf by sy onthoringde ma gekry het. Sersant moet sommer poeier melk by die veearts kry en saambring, o ja en twee tietbottels ook.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

The Dream

The Dream.

Flighty figments
stitched together
catches of yesterday’s memories
weaved into the canvas
painting the dream
the minds eye fooled
colours…
hues…
and shapes…
abound
the dream’s cinematographic reels
slowly turn
to bring the dreamworld
to life.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Death 1

Death of the body
corruption of the flesh
to dust it shall return
whence it came
death of the mind
cacophony of colours
sounds and memories
until the hissing sound of nothingness
death of hope
a darkness not overcome
death of the soul
an eternal darkness of no return.

Despair
A deep hole
no happy pill
can repair.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Death

Death

Death of the body
corruption of the flesh
to dust it shall return
whence it came
death of the mind
cacophony of colours
sounds and memories
death of hope
a darkness not overcome
death of the soul
an eternal darkness of no return.

Despair
A deep hole
no happy pill
can repair.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

‘n Nuwe-Jaar.

Ek pluk swart-mossels
dans wittes uit die sand
sny see-bamboes
vir vanaand se dis
vrolik lag die helder son
spook-krappies skarrel
seemeeu swiep en sweef

gisters-spore
weggewas…
‘n nuwe blanko verf-doek
‘n blanko Nuwe Jaar.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized