Monthly Archives: April 2016

WATCH: Ex-Cheetahs player head-butts woman in bar

http://www.sport24.co.za/Rugby/watch-ex-cheetahs-player-head-butts-woman-20160419?isapp=true

He needs to be taught a lesson by real men.

shared via News24

Leave a comment

Filed under Uncategorized

My Groet

Hoe sag ry ons bootjie
gly deur my gedagtegange
moederstem soet
sus my in Afrikaans vir die nag
haar trane soos dou op my vel
vir die ewige rus
vol moed.

Die tyd om te gaan lĂȘ vlak
om my taal te hoor
vir die laaste liewe maal
dra my sag
in my moedertaal
van stof tot stof
in Afrikaans
vir die laaste liewe maal.

My kinders, hoor my groet
In Afrikaans jul kinders te leer bid
ons Volkstaal in stem en lied
tot die Heer jul bied
te hoor die laaste liewe maal
van stof tot stof
dit is my lied.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized