Monthly Archives: July 2015

Oog en oor

https://www.dropbox.com/s/25k668z5a5tgzdq/Sibongile.docx?dl=0

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Eensaamheid

Op droomverloor se vlakte staan ‘n enkel doringboom
Stam geskuur deur tyd en sand
takke plat gesprei
skadu vir die wat smag
peule soos wasgoed aan die draad.
Penwortel diep die aarde in gekloof
soekend na die reën se vrug.
In eensaamheid op die vlak

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized