Lewe

Lig Vreugde Vrede

Vergeet van die kanker
vergeet van die pyn
dans in die sonskyn
tussen die blomme
in dale en al op die kruin.
Adem die geure
en sien die helder kleure.
Voel die bries op jou vel
die lafenis van die reën
en weet jy is geseën.
Leef…
Leef…
Leef…
Vol van VREUGDE.

©️ Gois

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “Lewe

  1. Liewe Gois,
    Ek gaan dt my tema-lied viir die res van my lewe maak! Baie dankie vir jou sterk en vreugdevolle voorbeeld.

    Like

  2. Dankie Stemvanelders waardeer jou positiewe terugvoer 😘

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s