Spoke
Eensaam sit hy op die rots
gesels met die spoke van sy verlede
hy in die hede
hulle uit die verlede.
Hy glimlag
hy is nie werklik alleen nie
die Spoke is tog sy metgeselle.
Gois
Spoke
Eensaam sit hy op die rots
gesels met die spoke van sy verlede
hy in die hede
hulle uit die verlede.
Hy glimlag
hy is nie werklik alleen nie
die Spoke is tog sy metgeselle.
Gois
Filed under Uncategorized
Andre Roos on ‘n Wit Valentyn | |
writingsofthebard on Lewe | |
stemvanelders on Lewe | |
stemvanelders on Die Genade van Kanker | |
Dr Edna Prinsloo on I Dreamt |
Andre Roos on ‘n Wit Valentyn | |
writingsofthebard on Lewe | |
stemvanelders on Lewe | |
stemvanelders on Die Genade van Kanker | |
Dr Edna Prinsloo on I Dreamt |