Ek Vra Maar Net

Ek Vra Maar Net

Het jy al deur padkaart-oë na die wêreld gekyk
gom gesnuif teen hongerpyne en om die koue uit te dryf?
Het jy al jou liggaam verkoop om jou honger kinders te voed?

Of is jy diè een wat oordeel,
die fariseër wat aan die anderkant verby stap?

Ek vra maar net.

Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s