Die Twee Stemmetjies

Die twee stemmetjies

In elkeen is die twee
reg en verkeerd
die twee keuses
die moordenaar
het gekies
so ook die verkragter.

Sommige sal sê dit was ‘n demoon
ander gee satan die skuld
antwoorde om die skuld te skuif
om nie eie skuld te erken
keuse tussen reg en verkeerd.

Besluit jy self
watter die hardste praat
politieke korrektheid het ook die twee stemmetjies
gewete ook.

Die keuse bly joune!

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s