Suid-Afrika Ons vir Jou

Suid-Afrika Ons vir Jou

Die grafstene vertoon wit teen die donker bome
laaste rusplek van ons jong seuns
lewens geoffer vir ons land
êrens snik ‘n moeder hart
‘n jong vrou se smart.

Waarvoor vra ons nou
vir vryheid
veilige strate
en ‘n land te bou
maar die smet bly groei
te vergeefs
te laat.

Nee nie te laat
Boervolk neem nou hande
buig ons hoofte
op ons knieë in berou
staan getrou
“Suid-Afrika ons vir jou”
onthou.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s