Drome

Drome

Ek droom van jou
in die eensame nag
sien ek weer jou glimlag
die fonkel in jou oog
voel jou warm asem teen my mond
jou tong se huiwering tussen my lippe
dan die passie van tongdans
wat die vuur aansteek
hande wat vroetel en ontdek.
O sal die droom
tog nie net ‘n droom wees nie
maar werklikheid word.

© Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s