Van Klip

Van Klip

Ek kyk na die klip
ek weet wat is binne.

Vir twintig jaar
was dit klip
toe vind ‘n blom se wortel ‘n kraakie
dit boor en woel
soekend.

Die klip verbrokkel
ontbloot ‘n hart
vasgevang in ysig winter
versteen in “permafrost”.

Die wortel raak die hart
hart en blom Blom in warm lente vreug
twee jaar groei hul saam
sonskyn lag.

Die blom onttrek haar wortels
pyn en bloed vloei uit die gebroke hart
winter keer terug
ys versteen weer die hart.

Stuk vir stuk pak ek weer klip
verseël dit dig
en so sal dit bly
geen wortel
geen blom
sal weer toegang kry.

© Gois

Advertisements

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s