Jou Spieël.

Jou Spieël.

Ek is moeg om die spieël te dra
die vals glimlag te vertoon
almal te bluf
die refrein klink in eggo tone
deur die hartkamers en gedagte-gange
net ek alleen…
ek alleen…
alleen…

Die knetter – knal
van jou spieël wat val
splinters in duisend tal
naak staan jy voor God en mens
met die die refrein klink in eggo tone
deur die hartkamers en gedagte-gange
net ek alleen…
ek alleen…
alleen…




Net ek alleen voor God en mens.

© GOIS

1 Comment

Filed under Uncategorized

One response to “Jou Spieël.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s