Die Dood

Die Dood
Na aanleiding van “Ek Wag”

Waarom vrees jy
die verwisseling van vleeslik
na geestelik
dit is almal beskore
‘n nuwe avontuur
vir almal gebore.
Is daaroor te praat
dan taboe?
Vir die jongeling lê dit daar vêr
maar weet hy of hy
die nuwe môrelig gaan sien
die oumens kyk terug met verwondering
maar weet dit is naby.

©Gois

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a comment